Tuesday, December 28, 2004

Sonneprag

Na die pragtige sterrenag
skijn die heldere son
vol skitter en kleureprag
laat die dag maar kom